Ons Programme

Ons Bedieninge is die plek waar jy 'n lewensverrykende gemeenskap kan vind.

Kerkraad
  • Fokusareas

    • Erediens

    • Diakens

    • Finansies

    • Administrasie

    • Instandhouding

    • Elektroniese bedieninge

  • Bybelvers
    1 Kor 11:1"Wees my navolgers, soos ek dit ook van Christus is."

Geloofsverdieping
Bedieningspan
Getuienis en Omgee
  • Fokusareas

    • Vroue Bybelstudie

    • Bybelskool

    • Bidure

    • Gebedsgroep

  • Bybelvers
    Kol 2:6-7"Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom, gewortel en opgebou in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle daarin oorvloedig is in danksegging."

  • Fokusareas

    • Tee beurte

    • Damestee

    • Poedingverkope

    • R10-verkope

    • Dekor

    • Funksies

    • Geskenkies

  • Bybelvers
    Luk 5:5b"Meester, ons het die hele nag gewerk en niks gevang nie; maar op u woord sal ek die net laat sak."

  • Fokusareas:

    • Barmhartigheid

    • Omgee-groep

    • Uitreike (Grace, Huis Wittekruin)

    • Sending

    • Studente

  • Bybelvers:
    Joh 1:5"En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie."

Raak Betrokke